Need help? Contact us: 0861 222 989 or info@takealot.com

Vaughan Gardiner - Hoe Wys 'n Man Sy Hart (CD)


Vaughan Gardiner

No rating

(Rate it)


R 94

eB940

Discovery Miles 940

Shipped in 5 to 7 working days
Shipping
Once received from the supplier, we ship within the time span of your selected shipping plan.


When do I get it?

Of course you want to know — When do I get it?


We strive at all times to get it to you on time but here are some indications:

If we say In Stock, we dispatch within the time frame of the shipping plan you selected.

If we say In Stock (You can also collect in cpt), the stock is available from our Cape Town warehouse and you can collect on the same working day if your payment has been authorised and you collect before 5pm.

If we say dispatched between X and Y days then it takes X to Y days to receive from a supplier and it will then be with you within the time frame of the shipping plan you selected.

If we say Pre-order it means that your item will be dispatched to you on the day it's released and arrive with the time span of the shipping plan you chose.

And then there's the Weekend. In order to receive goods on the weekend, select our weekend delivery option when checking out.

If this is all too confusing, call us on 0861 222 989 or send an e-mail to info@takealot.com. One of our friendly employees will get back to you pronto.



Payment options

Word on the street is that cash is king!

Because we love giving you the most awesome online experience ... we now offer a COD (cash on delivery) payment option on certain orders.

That's right people, we're giving you even more choice than ever before! (as if that's even possible).

We think you'll be just as chuffed as we are about it.

So how exactly does COD (cash on delivery) work?

Simple really ... when placing your order(s) online, simply select COD as your preferred payment method and only pay for your goods when you receive them. Please have your cash ready when they get to your door!

If COD is not applicable to a particular product, we'll make it very clear on the product page.

At this point, COD is available for orders delivered within certain geographical areas and on select products based on value, if you don't see it as an option, then our nifty system has excluded you based on where you stay. If you aren't sure about where you fit in, just give us a shout and we'll help out - 0861 222 989 or info@takealot.com

Ka-Ching!

Description

Vaughan Gardiner het homself al gevestig as suksesvolle musikant, akteur en musiekvervaardiger.

Eers na hy sy BRek graad verwerf het aan die Universiteit Stellenbosch in 2008, en sy debuut album vrygestel het in 2009, het hy Centurion toe getrek waar sy beroep behoorlik vlam gevat het.  

Op agt jarige ouderdom het Vaughan vir die eerste keer ‘n mikrofoon vasgehou. Daarna het hy aan sangkompetisies begin deelneem, leer akoestise en elektrise kitaar speel, en homself leer klavier speel. Op veertien het hy met klassieke sangopleiding by Koba Wicomb begin, en aangehou totdat hy, in 2009, uit die Kaap getrek het.

Hoërskool was die tyd wat Vaughan se loopbaan bepaal het. Tussen deur die tennis, krieket en rugby het hy gespeel in die Griekse tragedie, Oedipus the Tyrant, wat opgevoer is deur die Kunstekaap Teater in die Kaap. Dit het hom voorberei vir sy toekomstige hoofrolle in Jock of the Bushveld en TREE AAN! Die grensoorlog musiekspel. In sy Gr 11 jaar (2004) het hy deelgeneem aan ‘n skoonheidskompetisie by sy skool. Daar het akteur, Ivan Zimmerman, hom raakgesien en voorgestel aan Sean Else (toe lid van Eden en, later, een van die stigters van Mozi Records).

Vaughan beindruk toe vir Sean met sy demo, en word opgeteken deur Johan Vorster en Sean Else as Mozi Records se eerste kunstenaar. Maar die tyd was nog nie reg vir Vaughan nie, en eers vyf jaar later (2009) het hy sy debuut album, Wie Ek Is, vrygestel. Intussen het hy kans gekry om as sanger, musikant, skrywer en vervaardiger te groei.

Nadat hy betrokke was by die vervaardiging van sy eie album, het Vaughan kans gekry om op ander kustenaars se albums te vervaardig insluitende Izak Davel, Riaan Grobler, Lianie May, Jannie Moolman en Bok van Blerk. In 2011 begin hy as vervaardiger by Sean Else se studio. Hy skryf ook graag vir ander kunstenaars, onder andere Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Lianie May, Karlien van Jaarsveld, Riaan Grobler, Izak Davel en Jomari Greyling.

Vir sy debuut album het Vaughan ‘n hele paar nominasies en toekennings losgeslaan. Hy is genomineer as Beste Nuweling by die Huisgenoot Tempo Toekennings sowel as die Rapport Vonk Toekennings; sy eerste “single” – Gooi jou arms om my is genomineer in die kategorie Beste Liedjie, ook by die Vonk Toekennings; hy ontvang ‘n toekenning vanaf Vaal Music Radio as een van 2009 se top tien kunstenaars; hy ontvang die 2010 MK Award in die kategorie Beste Solo, en is vir dieselfde kategorie genomineer in 2011. Maar Vaughan se toekennings stop nie by musiek nie – in 2010 vertolk hy sy eerste hoofrol in Deon Opperman se Jock of the Bushveld, en ontvang ‘n Naledi Theatre Awards nominasie as beste nuweling vir hierdie rol.

Toneelspel daarna sluit in die hoofrol in Deon Opperman se TREE AAN! Die grensoorlog musiekblyspel; ‘n hoofrol in die KykNet dramareeks – Hartland, en ‘n hoofrol in die musiekfliek, Platteland , waarvan hy ook die temalied "Bring als wat jy het" geskryf het. En dit als in 2011. In 2012 is hy te sien in 'n hoofrol in die musiekblyspel "Lied van my hart" waarvan hy ook die temalied gekomponeer het. Vaughan is ook te sien in die 2012 reeks van "Getroud met Rugby". Vaughan sal ook in 2013 weer op die silwerdoek 'n verskyning maak.

Product Info

Categories
LocalAfrikaans
Artists
  1. Gardiner, Vaughan
Audio Format
PCM Audio
BarCode
6009516149733
Barcode
6009516149733
Country
South Africa
Date Released
2012-08-20
Format
CD
Genre
Local
Language
Afrikaans
Media
CD
Number of Items
1
Studio / Live
Studio
Tracks
  1. [ Disc 01 Track 01 ] Hoe Wys 'n Man Sy Hart
  2. [ Disc 01 Track 02 ] Te Veel Vir Jou Geraak
  3. [ Disc 01 Track 03 ] Jy's Daar As My Hart Val
  4. [ Disc 01 Track 04 ] Hemel Se Oe
  5. [ Disc 01 Track 05 ] n Duisend Hande
  6. [ Disc 01 Track 06 ] Hoe Se Ek Nee?
  7. [ Disc 01 Track 07 ] Die Mure Versmoor My
  8. [ Disc 01 Track 08 ] Vir Jou
  9. [ Disc 01 Track 09 ] As Ek Voor Jou Breek
  10. [ Disc 01 Track 10 ] Hartedief
  11. [ Disc 01 Track 11 ] Die Laaste Trein
  12. [ Disc 01 Track 12 ] n Man Se Gebed

Reviews

No reviews yet.

Be the first!

Related Products

Hassle-Free Shopping
24/7, 365 DAYS A YEAR

  • Safe and secure shopping
    delivered to your door.
  • If it doesn't get to you, you don't pay!
  • Minimum warranty of 6 months on all goods sold.

Any hassles, call us on 0861 222 989
Want to know more about us? Click here.
Call Centre Hours 8:30am - 5pm
and weekends from 08:30 - 12 noon
(excluding public holidays)

100% Hassle Free

All Departments

Music