Image for illustration only
Liesl du Toit - Stukkie van jou Hart (CD)
R 94
In stock (You can also collect in CPT)
When do I get it?Description
ʼn Stukkie van jou Hart is ʼn album waarvan die kwaliteit, oorspronklikheid en afronding waarmee die produksie behartig is, n duidelike indikasie gee dat hierdie maar net die begin is van ʼn musiekloopbaan wat die toets van tyd sal deurstaan.
Omdat sy haarself nie regtig voorheen as ʼn liedjieskrywer gesien het nie, was sy self verras nadat sy, met ʼn bietjie inspirasie deur die vervaardiger Matthys Maree, 10 unieke liedjies geskryf het wat elkeen ʼn eerlike weerspieëling is van wie en wat sy nou is. Dit vestig haar definitief as sanger en skrywer, ʼn wonderlike bonus in ʼn mark waar oorspronklikheid ʼn skaarsheid is.
Die kontemporêre klank maak die album toeganklik vir ou en jonk. Onder die vervaardiger Matthys Maree (Afri-Frans) se bekwame hande, kleur die land se beste musikante die album in; met o.a. Mauritz Lotz, Johan Rautenbach (kitare), David Klassen (Tromme), Denny Lalouette (Baskitaar). Daar is ook ʼn heerlike verassing met die kitaar-duo CH2 as gaskunstenaars op Nee. Hoogtepunte op die album is Stukkie van jou hart, Ver weg en Maanskyn en Rose.
Product info
- Artists
- Barcode
- 6009516610738
- Copy Control
- No
- Country
South Africa- Format
- Audio CD
- Studio
- Independent
- Studio / Live
- Studio
- Tracks
Doodgewoon
Maanskyn en Rose
Stukkie van Jou Hart
Mooi Kaap
Janneman Roberts
As Dit Reen
Ek Mis Jou
Ver Weg
Strate Vol
Nee
Leaving on A Jet Plane
Dans- Year
- 2010




