Platteland (DVD)

Steve Hofmeyer/Lianie May

7 reviews

Write a review


R 55

List Price R 149

i

eB550

Discovery Miles  550

In Stock
Shipping
This item is in stock in our CPT warehouse and can be shipped from there.You can also collect it yourself from our warehouse during the week or over weekends.
CPT
 | 
Shipping
This item is in stock in our JHB warehouse and can be shipped from there. No collection facilities available, sorry!
JHB

When do I get it?

Prepaid codes are delivered to you via email as soon as payment has been approved.

When do I get it?

Once payment has been approved, purchased eBooks are added to your Digital Library, ready for you to download.

When do I get it?

Gift vouchers are delivered via email to the recipient as soon as payment has been approved.

Of course you want to know — When do I get it?


We strive at all times to get it to you on time but here are some indications:

If we say In Stock, we dispatch within the time frame of the shipping plan you selected.

If we say In Stock (You can also collect in cpt), the stock is available from our Cape Town warehouse and you can collect on the same working day if your payment has been authorised and you collect before 5pm.

If we say dispatched between X and Y days then it takes X to Y days to receive from a supplier and it will then be with you within the time frame of the shipping plan you selected.

If we say Pre-order it means that your item will be dispatched to you on the day it's released and arrive with the time span of the shipping plan you chose.

And then there's the Weekend. In order to receive goods on the weekend, select our weekend delivery option when checking out.

If this is all too confusing, call us on 087 362 8000 or send an e-mail to info@takealot.com. One of our friendly employees will get back to you pronto.


Eligible for Cash on Delivery. Learn more

Free Exchanges & Returns for 30 days. Learn more

Free Exchanges & Returns for 30 Days


Returns

If you are not completely satisfied with your purchase, simply return the items to us in their original condition and packaging within 30 days of receipt and we will issue a credit which can be used to place a new order.

Exchanges (Fashion, sportswear and shoes only)

Wrong size? Don't quite like the colour? You can exchange your purchased item for a different size and/or colour up to 30 days from the day you received it, completely free of charge.

The item must be unworn and unused (other than trials) with the original tags still attached. Packaging should be returned in an undamaged condition with the item

When does this policy not apply?

If the item is:
  • older than 30 days
  • opened, unsealed, used or missing any accessories
  • a digital product such as an eBook, electronic voucher, gaming code or other digital download;
  • an audio or video recording or computer software that has been unsealed;
  • a newspaper, periodical or magazine;
  • a foodstuff, beverage, or other product intended for everyday consumption;
  • a nursing or maternity product that has been unsealed, including (but not limited to) breast pumps, bottles, formula, maternity underwear, nappies and wipes;
  • a beauty product or fragrance which has been used; or
  • a product which has been personalised for you or made to your specifications.

Find out more about Exchanges & Returns


Platteland, Suid-Afrika se nuutste en grootste musiekrolprent tot op datum, was landwyd in teaters op 25 November 2011 vrygestel. Met R 1.7 miljoen tydens die openings naweek, beloof die dvd om een van die GROOSTE verkopers vir 2012 te wees. Die rolprent vertel die verhaal van Riana van Niekerk (Lianie May) wat alles in vermoë sal doen om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira (Steve Hofmeyer) het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op Riana se grond te kry. Dirk Pretorius (Bok van Blerk) is ‘n swerwer met sy eie geheime. Groot treffers soos Melanie (Jay), Pleister vir my hart (Lianie May), Pa en Seun (Steve Hofmeyr en Bok van Blerk) en Sweet Dreams (Karlien van Jaarsveld) word in Platteland se storielyn ingeweef om te verseker dat dit die gewildste Afrikaanse musiekrolprent ooit sal word. Bok van Blerk, wat die rol van die geheimsinnige Dirk Pretorius speel, het bekendheid verwerf met die reuse treffer De la Rey. Hy het homself daarna bewys as een van die grootste name in Afrikaanse musiek met treffers soos Tyd Om Te Trek, My Kreet en Die Kaplyn. Bok het in 2009 die Sama-toekenning gewen as die topverkoper in Suid-Afrikaanse musiek met sy album Afrikanerhart. Steve Hofmeyer het sy loopbaan as akteur in die gewilde TV-reeks Agter Elke Man begin en het met verkope van meer as twee miljoen eenhede homself deur die jare as sanger en liedjieskrywer bewys met treffers soos Pampoen, Agter Elke Man en FM Stereo. Steve was in 2004 die wenner van die Sama-toekenning as topverkoper vir sy album Toeka. Lianie May het die musiektoneel oorrompel met haar debuutalbum Vergeet My Nie wat in 2008 die Sama-toekenning as topverkoper in die land gewen het. Met trefferliedjies soos Jy Soen My Nie Meer Nie en Vergeet My Nie het sy haarself vinnig gevestig as een van die groot name in Afrikaanse musiek. Jay, wat die rol van Mike se seun Jakes Ferreira speel, is nie net bekend as lid van Eden en as solokunstenaar nie, hy en Lianie het ook twee reuse treffers as duetpaar gehad: Toe Stop My Hart en In a Moment Like This. Ander bekendes in Platteland is Vaughan Gardiner (bekend vir sy trefferliedjie Gooi Jou Arms Om My) as Wian, Riana se broer, Rolene Ferreira word gespeel deur Karlien van Jaarsveld wie se debuutalbum As die Gordyn Val verlede jaar vrygestel is en die rol van Mike se vrou, Louise, word deur Hanna Grobler vertolk. Die vervaardiger van Platteland is Philo Pieterse wat aan stuur van trefferflieks soos Orkney Snork Nie, Boetie Gaan Border Toe, Lipstiek Dipstiek en Kringe in ‘n Bos was. Die draaiboek is deur Sean Else (bekroonde video-regisseur en ook regisseur van die sukesvolle musiekblyspel Ons Vir Jou) en die dramaturg Deon Opperman, ‘n dubbel Hertzogprys-wenner, geskryf. Hierdie is nie die eerste keer wat Sean en Deon saam werk nie: Hulle was ook verantwoordelik vir Ons Vir Jou wat voor uitgepakte gehore in die Staatsteater in Pretoria opgevoer is. Sean behartig die regie van Platteland en is die mede-vervaardiger van die rolprent. Ander groot name in die rolverdeling is André Odendaal (Getroud Met Rugby), David Clatworthy (7de Laan), Wynand van Vollenstee (Karate Kallie), Ivan Zimmermann (Egoli, Dit Wat Stom Is), Paul Luckhoff (Egoli, Hopeville), Izak Davel (Egoli, Getroud met Rugby – Die Onvertelde Storie), Cobus Visser (Egoli, Villa Rosa), Marcel Schoeman (Torings), Annette Engelbrecht (Orkney Snork Nie), Viljé Maritz (Binnelanders) en Dirk Stoltz (Song vir Katryn, Binnelanders).

Rating
13LV
Number of Discs
1
Copy Control
No
Format
DVD
TV System
PAL
Country
South Africa
Region
  1. 2
Barcode
6009516614095
Running Time
120
Tracks

1) Bring als wat jy het – Vaughan Gardiner
2) Melanie - Jay
3) Sweet dreams –Karlien van Jaarsveld
4) Toe stop my hart – Lianie May en Jay
5) Baas van die Plaas – Steve Hofmeyr
6) My kreet – Bok van Blerk
7) Soms - Jay
8) Net vir jou- Bobby van Jaarsveld
9) As ek voor jou breek - Eden
10) Tyd om te trek – Bok van Blerk
11) Pa en seun – Bok van Blerk en Steve Hofmeyr
12) Vergeet my nie – Lianie May
13) Die een wat jy wil he – Lianie May
14) Is jy bang - Eden
15) Ver van jou – Vaughan Gardiner
16) 68 Chevie – Bok van Blerk
17) Dis hoe jy – Vaughan Gardiner
18) Seilvis skoffel – Bok van Blerk
19) N engel huil – Lianie May
20) Lief vir jou geraak – Karlien van Jaarsveld
21) Vir jou – Vaughan Gardiner

Year
2011
Studio
Philo Films (Pty) Ltd
Title
Platteland (2011)(DVD)
BarCode
6009516614095
Studio / Live
Live
Video Disabled
0
Artists
  1. Various
Bundle deals expire when stock runs out. T&Cs apply

Dominique, South Africa. 21 February 2012

I grew up with classic Afrikaans movies. Some of the recent ones really did not come close to this one. Loved it. Definite MUST buy...

Joseph, South Africa. 15 July 2014

One of the best Afrikaans movies out there.

Lelanie, KLERKSDORP. 6 January 2012

Nicest movie seen in a very long time. Saw it at Nu Metro but could not resist in buying the dvd.

Janet, AERORAND. 2 February 2012

Great! Proud to be Afrikaans!!

Daleen, South Africa. 15 January 2015

Baie goeie vermaak.

Anelia, South Africa. 17 October 2016

Uitstekende fliek

Anne, South Africa. 7 July 2016

Fantastiese goeie "movie" Trots op Afrikaanse rolprente.

Region details

DVD Region 2

Region 2 - Europe (except Russia, Ukraine, and Belarus), Middle East, Egypt, Japan, South Africa, Swaziland, Lesotho, Greenland, French Overseas departments and territories.

R 55

Shop by Department