Sean En Ampie - 34 Degrees South (CD)


R 39

eB390

Discovery Miles  390

Supplier out of stock

When do I get it?

Prepaid codes are delivered to you via email as soon as payment has been approved.

When do I get it?

Once payment has been approved, purchased eBooks are added to your Digital Library, ready for you to download.

When do I get it?

Gift vouchers are delivered via email to the recipient as soon as payment has been approved.

Of course you want to know — When do I get it?


We strive at all times to get it to you on time but here are some indications:

If we say In Stock, we dispatch within the time frame of the shipping plan you selected.

If we say In Stock (You can also collect in cpt), the stock is available from our Cape Town warehouse and you can collect on the same working day if your payment has been authorised and you collect before 5pm.

If we say dispatched between X and Y days then it takes X to Y days to receive from a supplier and it will then be with you within the time frame of the shipping plan you selected.

If we say Pre-order it means that your item will be dispatched to you on the day it's released and arrive with the time span of the shipping plan you chose.

And then there's the Weekend. In order to receive goods on the weekend, select our weekend delivery option when checking out.

If this is all too confusing, call us on 087 362 8000 or send an e-mail to info@takealot.com. One of our friendly employees will get back to you pronto.


Eligible for Cash on Delivery. Learn more

Hassle-Free Exchanges & Returns for 30 Days. Learn more

Hassle-Free Exchanges & Returns for 30 Days


Returns

If you are not completely satisfied with your purchase, simply return the items to us in their original condition and packaging within 30 days of receipt and we will issue a credit which can be used to place a new order.

Exchanges (Fashion, sportswear and shoes only)

Wrong size? Don't quite like the colour? You can exchange your purchased item for a different size and/or colour up to 30 days from the day you received it, completely free of charge.

The item must be unworn and unused (other than trials) with the original tags still attached. Packaging should be returned in an undamaged condition with the item

When does this policy not apply?

If the item is:
  • older than 30 days
  • opened, unsealed, used or missing any accessories
  • a digital product such as an eBook, electronic voucher, gaming code or other digital download;
  • an audio or video recording or computer software that has been unsealed;
  • a newspaper, periodical or magazine;
  • a foodstuff, beverage, or other product intended for everyday consumption;
  • a nursing or maternity product that has been unsealed, including (but not limited to) breast pumps, bottles, formula, maternity underwear, nappies and wipes;
  • a beauty product or fragrance which has been used; or
  • a product which has been personalised for you or made to your specifications.

Find out more about Exchanges & Returns


Vier jaar gelede het Sean Else die groep EDEN verlaat om te fokus op sy platemaatskapy, MOZI RECORDS, wat hy saam met sy vennoot Johan Vorster begin het. Baie Eden-aanhangers se harte was gebreek, maar met MOZI RECORDS het Sean supersterre soos Bok van Blerk en Lianie May gevestig en sy talent as skrywer gebruik om treffers soos DE LA REY (BOK VAN BLERK), ONS VIR JOU SUID AFRIKA (BOK VAN BLERK/ROBBIE WESSELS), DIE KAPLYN (BOK VAN BLERK), PA EN SEUN (STEVE HOFMEYR/BOK VAN BLERK), IS JY BANG (EDEN) en vele, vele meer te help skep. Bok en Lianie wen in 2009 en 2010 die gesogte Sama-toekenning vir die topverkopers in Suid-Afrika oor alle genres. Sean wen ook as regisseur verskeie toekennings vir die musiekvideo’s soos DE LA REY, JY SOEN MY NIE MEER NIE en TOE STOP MY HART onder andere. Ampie du Preez is aan die ander kant besig om vinnig naam te maak as ‘n briljante en gesogte liedjieskrywer en almal staan tou om van sy talent gebruik te maak. Hy was verantwoordelik vir Elizma Theron se trefferliedjie “EK SOEK JOU” asook Arno Jordaan se liedjie “STUKKIE VAN JOU HART”. Hy was ook die mede-skrywer van die kletsprogram Glitterati se temalied en het pas ‘n CD vrygestel waar hy en die Suid-Afrikaanse krieketspeler A.B. de Villiers dertien van Ampie se eie liedjies sing. Ampie was ook medestigter van die groep ‘N MAN SOOS JAN, ‘n groep waarvan hy tot onlangs deel was. Sean en Ampie het besluit om kragte saam te snoer en al hul musiekkennis in een groep saam te gooi - 34 GRADE SUID. Sean en Ampie se liefde vir country-pop, in die styl van Keith Urban en ander groot name, het hulle onder meer bymekaar gebring. Hulle het saam begin skryf en dadelik ‘n nuwe styl ontwikkel wat uniek in die Afrikaanse musiek mark is. Die musiek is aards en melodies en Sean en Ampie se stemme betower met pragtige harmonie en tekstuur. Treffer-ballades soos SAL WAG VIR JOU, VAL SONDER JOU en AS JY MOET GAAN wys hulle besondere ervaring en kennis van dié genre musiek. Treffers soos PRETTY BABY, VLIEG OOR JOU BERGE en JY SAL DINK AAN MY kon netsowel uit die ateljees van Nashville gekom het. STAAN VAS herinner mense dat Sean vir die lirieke van liedjies soos DE LA REY en DIE KAPLYN verantwoordelik was. Dit vra vir liefde en hoop in ‘n land waar ons gereeld getoets word. Die enjins maak oop met die klank van kitare, banjo’s en dromme met groot partytjietreffers soos ALMAL HIER IS BLOND, AGTER HIERDIE SOEN en MELKTERT LIEFDE om maar net ‘n paar te noem. Die groep musikante wat Sean en Ampie begelei is van die grootse name in ons land wat hulle eie bydrae in die ateljee gebring het om die klank van 34 GRADE SUID ongelooflik vars en uniek te maak. Wanneer 34 GRADE SUID begin toer, sal dit ook die groep wees wat saam met hulle sal optree. STAAN VAS gaan 34 GRADE SUID se stempel hard in Afrikaanse musiek afdruk met die vars klanke wat deur ‘n ervare span musikante en liedjieskrywers geskep is.

Categories
PopCountryLocalMusic
Copy Control
No
Number of Items
1
Media Type
CD
Title
34 Degrees South
Media
CD
BarCode
6009516611766
Country of Origin
South Africa
Label
Independent
Format
CD
Barcode
6009516611766
Tracks
  1. [ Disc 01 Track 01 ] Sal Wag Vir Jou
  2. [ Disc 01 Track 02 ] Pretty Baby
  3. [ Disc 01 Track 03 ] Val Sonder Jou
  4. [ Disc 01 Track 04 ] Vlieg Oor Jou Berge
  5. [ Disc 01 Track 05 ] Staan Vas
  6. [ Disc 01 Track 06 ] As Jy Moet Gaan
  7. [ Disc 01 Track 07 ] Almal Hier Is Blond
  8. [ Disc 01 Track 08 ] Agter Hierdie Soen
  9. [ Disc 01 Track 09 ] Melktert Liefde
  10. [ Disc 01 Track 10 ] Jy Sal Dink Aan My
  11. [ Disc 01 Track 11 ] Biltong
  12. [ Disc 01 Track 12 ] Vryheid Hou Net Aan
  13. [ Disc 01 Track 13 ] Somtyds Moet Jy Net Dans
  14. [ Disc 01 Track 14 ] Sit Die Radio Aan
  15. [ Disc 01 Track 15 ] I-ll Wait For You
  16. [ Disc 01 Track 16 ] Pretty Baby (english Version)
Genre
Local
Release Date
27 August 2010
Language
Afrikaans
Country
South Africa
Audio Format
PCM Audio
Video Disabled
0
Artists
  1. Sean En Ampie
Date Released
2010-08-27
Bundle deals expire when stock runs out. T&Cs apply

No reviews yet.

Be the first!

R 39

Shop by Department